Verlore Seun - Verlore Kerk

Lukas 15
Hoe kom ek in die hemel? Die probleem met die antwoorde is dat die meeste kerke vaag is of verskil van mekaar hieroor. Hier vind u Jesus se antwoorde, in Sy eie woorde in Lukas 15. Boonop ontmasker Hy valse godsdiens en geveinsdheid geheel en al.

Speel lys knopie

Druk die speel lys knopie op die speeler hier onder om die lys van sessies te sien.

Sessie 1Ds.Christo Botes
  • Sessie 1
  • Sessie 2
  • Sessie 3
  • Sessie 5
  • Sessie 6
  • Sessie 7
  • Sessie 8
  • Sessie 9