Opnames

Ds Christo en Ingeborg Botes is al 40 jaar in die bediening en is langer as dit getroud. Hulle was beide in die NG Kerk-gemeentes in Durban en Bellville, Baptiste Gemeentes Logos, Parow, ens. Hulle het ook naby die vernuwingbeweging geleef. Die laaste jare bedien hulle veral die woordskole wat landwyd versprei word en in diepte openbaringswaarhede oordra.

Verlore Seun - Verlore Kerk

Die Onse Vader

Jakob u enigste reg

Om Kinders groot te maak

Jesus ly - Voor sy verhoor

Jesus ly - Voor Sy kruisiging

Jesus ly - Profeties gesien

Abraham van onbekend tot 'n vriend

Dawid 'n nuwe weermag

Josef - As drome waar word

Godsdiensoorlog

Vier portrette van Jesus

Jesus en Sy Radikale Dissipels

In Vervoering in die Erediens

Israel in die Bybel vandag

Die Handelinge-Kerk Vandag

Op die Berg van die Here

Die Here Het Waarlik Opgestaan

Want so lief het God Die Wêreld gehad

Die God Van Verbonde

Besprinkeling is nie doop nie

Jesus ons Hoëpriester

Om geestelik te wees

Ou Testament

Nuwe testament

Om mekaar lief te hê

Die Beeld van God

Die Heilige Gees

Lewende Offers

Die hart van God se liefde