Die Onse Vader

25 Koninkrykskragte werksaam in die lewe van ‘n dissipel.
Die Onse Vader dien as raamwerk vir hierdie Woordskool. Hierdie is ‘n volledige en bondige “handboek” vir die nuwe lewe in Christus. Dit beantwoord vrae soos: “Gered wat nou?” en “Wat is anders aan die lewe van dissipels van Jesus Christus?” Dit voorsien tegelykertyd in die dringendste behoefte van die kerk wêreldwyd naamlik: behoorlike dissipelskapopleiding.

Speel lys knopie

Druk die speel lys knopie op die speeler hier onder om die lys van sessies te sien.

Sessie 1Ds.Christo Botes
  • Sessie 1
  • Sessie 2
  • Sessie 3
  • Sessie 4
  • Sessie 5
  • Sessie 6
  • Sessie 7
  • Sessie 8
  • Sessie 9
  • Sessie 10
  • Sessie 11
  • Sessie 12
  • Sessie 13
  • Sessie 14
  • Sessie 15