Jakob u enigste reg

Jakob: U Enigste Reg! – die Res is Voorregte.  |   Genesis 25 – 35
Die mooiste rok, Ferrari en hoogste gebou, was vooraf ontwerp. Elke ontwerp moes voldoen aan die wette, reëls, doelwitte en funksie van die betrokke voorwerp.  Elkeen moes ‘n skepping wees op sy eie, ‘n nuwe kunswerk en pronkstuk. Net so het God mense aanvanklik geskape, elkeen uniek, elkeen “volkome vir elke goeie werk toegerus.”  Die Eersgeboorte reg en Eersgeboorte seën mag vir u vreemd klink, maar is eintlik niks anders as ‘n identiteitskaart, ontwerp of bloudruk, van u eie uniekheid nie. Hierdie stof tref mens onverhoeds en is ‘n totale verrassing.

Speel lys knopie

Druk die speel lys knopie op die speeler hier onder om die lys van sessies te sien.

Sessie 1Ds.Christo Botes
  • Sessie 1
  • Sessie 2
  • Sessie 3
  • Sessie 4
  • Sessie 5
  • Sessie 6
  • Sessie 7
  • Sessie 8
  • Sessie 9
  • Sessie 10
  • Sessie 11