Jesus ly - Voor sy kruisiging

Jesus Ly voor Sy Kruisiging – Hoe raak dit my?  Die vier Evangelies                                                        
Liefde moet gevoed word. Aanbidding moet voortdurend gestimuleer word.  Ontsag en respek moet voor grootsheid, onselfsugtigheid en ‘n egte “sacrifice” te staan kom. Sonder hierdie ervaring om te staan voor Iemand wat groter as die lewe of enige-iets is wat jy al ooit teengekom het, kom mens nooit by die punt waar jy jouself, die lewe en ander reg kan beoordeel nie. Kom stap tree vir tree saam met Jesus op sy lydingsroete.

Speel lys knopie

Druk die speel lys knopie op die speeler hier onder om die lys van sessies te sien.

Sessie 1Ds.Christo Botes
  • Sessie 1
  • Sessie 2
  • Sessie 3
  • Sessie 4
  • Sessie 5
  • Sessie 6
  • Sessie 7
  • Sessie 8
  • Sessie 9
  • Sessie 10
  • Sessie 11
  • Sessie 12