Om geestelik te wees

Om geestelik te wees

Wat is ‘n geestelike mens? Wat is ware Bybelse spiritualiteit? Die antwoord hierop gee die maatstaf waarmee ons onsself, ander en ‘n gemeente reg meet. Sonder duidlikheid kan my lewe, of ‘n gemeente, of ‘n kerk skeef wees en mense dit nie eers agterkom nie. Deel van die antwoord is hier te vind. Dit verleen ‘n gawe van onderskeiding wat vir ons tot groot baat sal wees. Welkom in die soeke na die waarheid!

Speel lys knopie

Druk die speel lys knopie op die speeler hier onder om die lys van sessies te sien.

Sessie 1Ds.Christo Botes
  • Sessie 1
  • Sessie 2
  • Sessie 3
  • Sessie 4
  • Sessie 5