Jesus ons Hoëpriester

JESUS, ONS HOËPRIESTER

En jou verhoogde status
Anders as wat beweer word vandag, het die twaalf apostels of die kerk, nie vir Jesus van Nasaret agterna die Seun van God of Verlosser gemaak nie. Die Christelike geloof is nie soos ander godsdienste nie. As u sy hoëpriesterskap verstaan, sal u begryp dat Jesus wettig, die deur God bepaalde, Verlosser van die mensdom is. Dit plaas ons geloof op vaste bene.

Speel lys knopie

Druk die speel lys knopie op die speeler hier onder om die lys van sessies te sien.

Sessie 1Ds.Christo Botes
  • Sessie 1
  • Sessie 2
  • Sessie 3
  • Sessie 4
  • Sessie 5
  • Sessie 6
  • Sessie 7