Jesus ly - Voor sy kruisiging

Jesus Ly Profeties Gesien – Hoe raak dit my?    |    Jesaja 53
Om net na Jesus aan die kruis te kyk van buite af, maak op die oog af geen verskil met ander wat ook gekruisig is nie.  Daarom is ‘n fliek soos “The Passion of the Christ” nie genoeg nie.  Mens moet die Man verstaan.  Sy afkoms, Sy voorgeslag, Sy agtergrond.  Sy lewe en bediening; meer nog – Sy hart, innerlike mens, emosies, gedagtes, bedoelinge ens.  Boonop is daar nog mense rondom die kruis sowel as die magte uit die geesteswêreld wat ook betrokke is.  Jesaja 53 gee ons ‘n insig wat u nie in die Evangelies sal vind nie.

Speel lys knopie

Druk die speel lys knopie op die speeler hier onder om die lys van sessies te sien.

Sessie 1aDs.Christo Botes
  • Sessie 1a
  • Sessie 1b
  • Sessie 2a
  • Sessie 2b
  • Sessie 3a
  • Sessie 3b
  • Sessie 4a
  • Sessie 4b
  • Sessie 5a