Besprinkeling is nie doop nie

Hierdie is nie ‘n poging om u te oortuig van die ‘grootdoop’ nie. Dit doen die Heilige Gees alleen. Hierdie is wel ‘n poging om vir diegene wat glo aan besprinkeling van babas as doop, argumente daarteen uit die Skrif te voorsien wat nie weerlê kan word nie. Sommige van hierdie waarhede kan u dalk erg ontwrig en selfs skok omdat u dit nooit in u kerk hoor nie. Die bedoeling is ook om meer respek by u te kweek vir u kinders en familie wat ‘hulle weer laat doop het’.

Speel lys knopie

Druk die speel lys knopie op die speeler hier onder om die lys van sessies te sien.

Sessie 1Ds.Christo Botes
  • Sessie 1
  • Sessie 2
  • Sessie 3