Vier Portrette van Jesus

Vier Portrette van Jesus

Daar is nie verniet vier Evangelies in die Bybel nie. Elkeen gee ‘n ander beeld van Jesus sodat daar geen misverstand moet wees wie hierdie Man van Naseret is nie.

  • Ou Testament: Vier vreemde gesigte.
  • Mattheus: Die Koning het gekom.
  • Markus: Die Os dra die juk.
  • Lukas: Mens onder mense.
  • Johannes Die Arend vlieg hoog.

Speel lys knopie

Druk die speel lys knopie op die speeler hier onder om die lys van sessies te sien.

Sessie 1Ds.Christo Botes
  • Sessie 1
  • Sessie 2
  • Sessie 3
  • Sessie 4
  • Sessie 5
  • Sessie 6
  • Sessie 7
  • Sessie 8
  • Sessie 9