Die Here Het Waarlik Opgestaan

Die Here Het Waarlik Opgestaan | Lukas 24:34

As Jesus lewe, is die Bybel waar!
As Jesus nie opgestaan het nie, is die Bybel ‘n leuen!

Die Bybel en Jesus word van alle kante afgemaak as nie waar nie. As die opstanding uit die dood werklik gebeur het, kan niemand sy rug draai op die Evangelie nie!
Om God en jou Verlosser te ken as ‘n absolute werklikheid moet u weer hoor wat die Bybel getuig oor Jesus se dood en opstanding. U sal nooit weer twyfel nie

Speel lys knopie

Druk die speel lys knopie op die speeler hier onder om die lys van sessies te sien.

Sessie 1Ds.Christo Botes
  • Sessie 1
  • Sessie 2
  • Sessie 3
  • Sessie 4
  • Sessie 5
  • Sessie 6
  • Sessie 7
  • Sessie 8
  • Sessie 9
  • Sessie 10