Want so lief het God Die Wêreld gehad

Want so lief het God die wereld gehad….  | Johannes 3:16

Vier sessies om die belangrikste teksvers in die Bybel oop te maak.

    • Hier is die volle Evangelie van duur genade.
    • Liefde ken geen perke nie. Nerens sal u dit beter verstaan as hier nie.
    • Liefde oorlaai mens met geskenke van genade.
    • Genade skep geleenthede en verantwoordelikheid.
    • Die evangelie is verstommend

Speel lys knopie

Druk die speel lys knopie op die speeler hier onder om die lys van sessies te sien.

Sessie 1Ds.Christo Botes
  • Sessie 1
  • Sessie 2
  • Sessie 3
  • Sessie 4