Dawid 'n nuwe weermag

Dawid: ‘n Nuwe Weermag vir Christus! 60 wenke vir Jong Soldate.  |  Samuel 1+2

Drie uitdagende stellings word hier aangespreek:

  • Mense ken nie meer die Bybel nie.
  • Christene verstaan nie meer etiek nie en doen baie skade aan die Naam van die Here
  • Die Kerk is nie paraat nie en ken nie die kuns en eise van geestelike oorlogvoering nie. Daarom dra sy die beeld van ‘n verloorder.

Toets uself aan hierdie sestig maatstawwe vir “excellence” en paraatheid.

Speel lys knopie

Druk die speel lys knopie op die speeler hier onder om die lys van sessies te sien.

Sessie 1Ds.Christo Botes
  • Sessie 1
  • Sessie 2
  • Sessie 3
  • Sessie 4
  • Sessie 5
  • Sessie 6
  • Sessie 7
  • Sessie 8
  • Sessie 9
  • Sessie 10
  • Sessie 11