Abraham van onbekend tot 'n vriend

Abraham: Van Onbekende tot ‘n Vriend van God!    |    Genesis 12 – 22
In sy leeftyd beweeg Abraham nie net van ‘n vreemdeling na ‘n vriend van God nie, maar ook van baie ver tot baie naby, van ‘n onkundige na ‘n geskoolde, van kennis tot openbaring, van konflik na vryheid, van ‘n klein wêreld na ‘n toekomsvisie, van strydvrae na geloof en van spanning na vrede.  U kan dieselfde pad aflê!

Speel lys knopie

Druk die speel lys knopie op die speeler hier onder om die lys van sessies te sien.

Sessie 1Ds.Christo Botes
  • Sessie 1
  • Sessie 2
  • Sessie 3
  • Sessie 4
  • Sessie 5
  • Sessie 6
  • Sessie 7
  • Sessie 8
  • Sessie 9
  • Sessie 10
  • Sessie 11
  • Sessie 12
  • Sessie 13